September 18, 2015

September 16, 2015

July 8, 2015

July 8, 2015

Please reload

Recent Posts

I'm busy working on my blog posts. Watch this space!

Please reload

Featured Posts

Die Rosekranstrappe word ingewy op die 7de October!

October 10, 2016

Die Rosekranstrappe by die Oratorium en Scrosoppi Sorgsentrum is op 7 Oktober, die Fees van Onse Liewe Vrou van die Rosekrans amptelik ingewy en ingebruik gestel.

Die Rosekranstrappe bestaan uit 55 trappe, vir elk kraaltjie van ʼn Geheimenis van die Rosekrans dus een trap: Insluitend die Onse Vader, Geloofsbelydenis ens.

Die idee vir die trappe was vr. Leon sʼn en vr. Wim, broeder Theodore, Jo-Ann Pockpas, Thapelo Langa, Rohan Abrahams en ʼn span van die jeug van Huis Filip het die trappe gebou. Hulle het op 10 April 2016 die eerste aankope gedoen en onmiddellik met die werk begin en klaargemaak met die werk, betyds vir die inseëning op 7 Oktober.

Hierdie liefdeswerk is moontlik gemaak deur mense wat in hul goedheid bygedra het tot die materiaal om die trappe te kon bou. Baie dankie aan almal wat gehelp en bygedra het.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Please reload

Follow Us
Please reload

Search By Tags
Please reload

Archive
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

NP0- 075-721
PBO- 930010048

Call us:

+27 44 2039606

Find us: 

29 Wolfweg, Bridgton, 6625