![]() |
|
| tuisblad > home > | |
'n Paar weke gelede
was die bestaan van 'n sypaadjie buite die sentrum maar net 'n droom. |
|
Un paio di settimane fa non esisteva il marciapiede. |
|
A few weeks ago there was practically no sidewalk to speak of. |
|
![]() |
![]() |
![]() |
|
![]() |
|
![]() |
|
Die
Oudtshoorn Munisipaliteit het as deel van hulle gemeenskapswerkskeppingsprogram,
die sypaadjie in parkeervakke laat omskep en die area geplavei: Die werk
het pas begin.
|
|
Il comune di Oudtshoorn sotto l’ombrello del piano per l’occupazione, ha costruita una marciapiedi è ci sono state create anche posti parcheggio. |
|
As part of their work creation programme, Oudtshoorn Municipality paid to have the sidewalk paved and a proper parking area was created. |
|
![]() |
![]() |
Die
projek is afgehandel en die verskil is onmiddellik sigbaar. |
|
Il progetto è stata completata e la differenza è notevole. |
|
The project has been completed and the difference is immediately noticeable. |
|
![]() |
![]() |
![]() |
|