Sentrum Logo
tuisblad > home >
 
 

Die Scrosoppi Sorgsentrum moet natuurlik ook eendag ‘n “oase” in die Klein-Karoo wees waar die kinders ook die kans gegee sal word om te kan speel, soos net kinders kan doen.

Daarom is dit nodig om baie inheemse bome en struike asook grasperke aan te plant: En natuurlik het ons water nodig om hierdie “oase” eendag aan die gang te kan hou. So het ‘n boorspan ‘n paar dae gelede begin boor opsoek na water.

 
 
 
 
back/terug/torna su