|
||
|
‘n Veilige vesting wat residensiele sorg vir peuters, kleuters en kinders offer. Sommige van ons kinders is MIV positief en benodig deurlopende versorging terwyl andere weer geakkommodeer word totdat hulle in geskikte en veilige pleegouerskap geplaas kan word. |
‘n Voedingherwinningsprogram vir die versorging van ondervoede kinders sowel as die opvoeding van die primêre versorgers van die ondervoede kinders om te verseker dat hulle voedingsbehoeftes aangespreek en bevredig sal word. |
|
‘n Nasorgsentrum waar kinders gevoed en onderrig word, waar hulle kan speel, ontwerp, teken, sing, hardloop, lag en hulle volle potensiaal ontwikkel. |
|
‘n Toegewyde Jeugprogram waar basiese lewensvaardighede en ontwikkelingsprogramme, gemik op die Jeug, aanbied word. |