Sentrum Logo

Tuisblad/Homepagea Englisha Italianoa Nederlands & Vlaamsa Afrikaans

 

waar ons is

 

Kliek hierBridgton "township"

Bridgton township is die tuiste van die ‘n oorgrote meerderheid van die voormalige agtergeblewe burgers van die dorp Oudtshoorn en inwoners van die township moet daagliks werkloosheid, alkohol- en dwelmmisbruik, kinderverwaarlosing en MIV/VIGS verwante probleme in die gesig staar.

Kliek hierOudtshoorn, Klein-Karoo

Oudtshoorn is ‘n Klein-Karoo dorpie geleë tussen die Outeniqua en Swartbergberge in die Wes-Kaap provinsie van Suid-Afrika. Bekend as die Volstruishoofstad van die wêreld, Oudtshoorn beskik oor kulturele en historiese skatte en is ‘n ideale vakansiebestemming maar terselfdertyd moet Oudtshoorn egter ook ernstige sosio-ekonomiese probleme soos werkloosheid en MIV/VIGS, in die gesig staar.